Die hele familie was daar om te help aanmoedig. Die oupas en die oumas, en andere wat van ver af kom (klink soos die bedankings by 'n troue...).

En al die marathonmaatjies (was daar om te sien hoe die Blou Bulle al weer alles wen...)

Andrew en sy ma het maar 'n spesiale verhouding...

En hy kan dit nie glo nie. Hoe doen jy dit met jou ma?

Té rustig na my smaak.