Ons is by die see vir vakansie, maar die eintlike rede is dat ons Durbs toe gekom het vir die Comrades marathon. Marinda doen haar tweede, Andrew sy eerste, en ek seker al my sewende een (langs die pad). Player 23.----------------------------------------
By die expo het hulle die race packs opgetel. Ek sien die vrees in hul oë soos die realiteit van die geleentheid op hul neerdaal. Shame.