Jan Willem Hendrik en Jan Willem Hendrik het baie goed ge-click. Dit was baie goed om Jan en Annette en die kleintjies weer te sien. Hulle was die laaste keer by ons in Nelspruit, en dit was baie lekker om by hulle in Stellenbosch te gaan kuier. En hulle nuwe huis is baie netjies.
Hier speel die kinders spring-spring. Oupa staan daar om te keer as hulle skeef en te hoog spring. Niemand was lus om 'n regte dokter te gaan soek nie. Kyk hoe keer Annies vir haar gesig!
Hier speel die kinders spring-spring. Oupa staan daar om te keer as hulle skeef en te hoog spring. Niemand was lus om 'n regte dokter te gaan soek nie. Kyk hoe keer Annies vir haar gesig!
Ouma en Oupa moes ook maar help om die kinders se magies vol te hou; hier was ons in die restaurant by Blouberg, en gelukkig het Ouma dit reggekry om vir Jan-Hendrik aan die slaap te maak - toe kon ons eet in vrede!