7.12.14

Oorsee - Op die lughawens

Fotos geneem in Oktober. Ons is vir die eerste keer sedert 2007 weer op international departures. Oppad na Thailand en Malaysia, via Abu Dhabi met Etihad. Ek gaan die IAP kongres bywoon in Bangkok. Daarna net vakansie.

JHB internasionaal.


Op die Bidvest lounge in Johannesburg. Ons kan nie wag nie!!



Stop-over van 'n paar uur op Abu Dhabi se lughawe. Groot plek; mens kan maklik hier weg raak.

5.12.14

1 September - MY SEUN VERJAAR!!


Hy word moeilik wakker; iets wat hy by my gekry het...


Nog 'n Avengers movie.
(ek like dit ook)

Die probleem met 'n verjaardag op Lentedag - jou Ma verwag dat jy blomme moet dra skool toe.
Hy het botweg geweier!!

Spidermoffie..



Hy en sy twee groot pelle - Juhan en Junior

Jan-Hendrik se 6'e verjaardagpartytjie

'n Uiters uitputtende middag saam met 10 of 12 6-jariges by die Lazertag baan in Oos-Londen.
Ek wens ek was so 'n paar jaar jonger!!!












BAIE GELUK my seun. Ons is baie trots op jou. Jy's die tipe seun wat ek wou gehad het.
(moet net nie so gou kwaad word nie; vreeslik ongeduldig; nie ge-like toe ek hom geskiet het nie...)

Ek speel saam, en ek skiet die kak uit hulle uit!! Na die tyd het ek vir Boeta vertel dat al daai punte eintlik sy goeie skietwerk was. I aimed to kill!!

Verjaardagkoek

Dis die einde van Augustus. Jan-Hendrik versier sy eie verjaardagkoek. Ek dink hy doen dit uitstekend.




En ons vier fees dat hy sy eerste tand gewissel het!!

Oppad terug - pragtige Suid-Kaap







Walviskyk in Hermanus

Nie 'n great foto nie, maar net om te wys dat daar wel nog walvisse in die see by Hermanus is.

I saw it!!

Me too!





Wynproe - Ataraxia, Creation en La Vierge