5.12.14

Jan-Hendrik se 6'e verjaardagpartytjie

'n Uiters uitputtende middag saam met 10 of 12 6-jariges by die Lazertag baan in Oos-Londen.
Ek wens ek was so 'n paar jaar jonger!!!












BAIE GELUK my seun. Ons is baie trots op jou. Jy's die tipe seun wat ek wou gehad het.
(moet net nie so gou kwaad word nie; vreeslik ongeduldig; nie ge-like toe ek hom geskiet het nie...)

Ek speel saam, en ek skiet die kak uit hulle uit!! Na die tyd het ek vir Boeta vertel dat al daai punte eintlik sy goeie skietwerk was. I aimed to kill!!