31.12.13

Ouma verjaar by die see.

Ouma Corrie verjaar in Oos-Londen (3'e November).

Verjaardag cupcakes!!

Kyk na die intensiteit op daardie gesiggie..

En Boeta blaas die kersies uit.
Niemand anders het 'n kans gehad nie...

Lana love viool oefen

Lana toon vreeslik baie belangstelling in my musiek.
Sy wil gereeld oefen, en dan dring sy daarop aan dat ek fotos neem.

Alles lyk reg. Die viool is effe groot.


Huisbou (8)

Die huis begin nou vinnig shape kry.
Uiteindelik kan mens begin sien hoe groot die plek gaan wees.
Nie te groot nie, net reg...







Pretty Lana

Pappa se engeltjie!!!

Pappa se verjaardagsoentjies

Jou 39'e is onbelangrik, maar ek kry nog steeds persente en ontbyt in die bed.


Ouma Corrie se aftrede

Die drie skoonsusters by Ouma Corrie se aftrede.

Jan en Annette - verlief soos altyd.

Andrew en Tanya - ditto!!

Ons verdra mekaar maar...

Meneer het sy niggie se Nintendo om hom besig te hou vir die geleentheid.

Speaches...

Andrew vertel ons van sy viool en verhoudings...

En speel die Swan soos 'n pro.

Ek speel ongemaklik hoog op 'n G string...

Jan-Hendrik het 'n ander wereld ontdek...








En Jan doen dit op sy manier.
'n Heerlike aand saam met vriende, familie en die jongspan.

Vrydagoggend in Potch saam met die familie

JW word nou vinnig groot.
Oupa Jan se hart se punt.


Dit was heerlik om die hele familie bymekaar te he vir een oomblik.
Ouma Corrie tree formeel af. 'n Groot party word beplan.


Die engeltjies in Ouma Corrie se tuin

Ouma Corrie se tuin is mooier as ooit. 


Iemand soek die feetjies...

En iemand anders gaan op hulle trap...

Die man is 'n uitdaging, inderdaad.

Voorbereiding vir die groot konsert

Hier oefen ons vir Ouma Corrie se aftrede geleentheid.
Elkeen van ons (drie seuns) gaan 'n musiek item lewer.


Iemand is vreeslik geinteresseerd...


Kuier in Bethlehem


Een oggend, baie vroeg, vat ons die pad binneland toe.

Die pakkie.



And the beautiful sites and sounds of inland Eastern Cape...


Hier kuier ons by die drieling in Bethlehem.
Hier is Anabelle.

Aneldi

En Aninke.

En ons ontmoet vir Mile, pragtige 4'e.