30.11.15

Bulletjie rugby by Beaconhurst skool

Die manne speel die dou van die gras af.
Geen tekort aan entoesiasme nie.
Skills? Wel, ons sal met tyd daaraan werk...





Eerste groot tackle van die dag - gat oor kop... Mooi Boeta!!!


My seun se eerste drie in kompeterende rugby!!! Kyk na die fotos hieronder.





YYYYEEEEEAAAAHHHHH!!!!!!!!

En die ander manne speel net so mooi. Hier is LJ, die grootste outjie in die span.

Stefan, ons punte masjien!!

Juan, fetcher...

Kan nie sy naam onthou nie, gebore vaskopstut.

En Lana gee nie 'n moer om nie...


Boeta gaan vir die hoek...

En Lana gee nie 'n moer om nie...



Diep sake word by die rugby bespreek.

En sommige mammies moet op twee velde op dieselfde tyd rugby kyk..


Die manne sit alles in, hart, gees en vlees...

En Lana, wel, sy gee nie 'n moer om nie...

Kaapvakansie - heerlike besoek aan Calitzdorp

Ons was twee dae in die Calitzdorp area, met besoeke aan Boplaas en De Krans.
Wonderlike verblyf by Soetrus gasteplaas buite die dorp (wonderlike gasheer en gasvrou - Jamesley en Hannelie Rutherford; hierdie girl kan kosmaak!)























Kaapvakansie - Cango wildlife ranch buite Oudtshoorn

Hierdie plek is 'n absolute moet. Die kampe is groot, die diere pragtig en gesond; en dis 'n wonderlike manier om vir jou kiddies te wys hoe die diere lyk van naderby.