Die manne speel die dou van die gras af.
Geen tekort aan entoesiasme nie.
Skills? Wel, ons sal met tyd daaraan werk...
| Eerste groot tackle van die dag - gat oor kop... Mooi Boeta!!! |
| My seun se eerste drie in kompeterende rugby!!! Kyk na die fotos hieronder. |
| YYYYEEEEEAAAAHHHHH!!!!!!!! |
| En die ander manne speel net so mooi. Hier is LJ, die grootste outjie in die span. |
| Stefan, ons punte masjien!! |
| Juan, fetcher... |
| Kan nie sy naam onthou nie, gebore vaskopstut. |
| En Lana gee nie 'n moer om nie... |
| Boeta gaan vir die hoek... |
| En Lana gee nie 'n moer om nie... |
| Diep sake word by die rugby bespreek. |
| En sommige mammies moet op twee velde op dieselfde tyd rugby kyk.. |
| Die manne sit alles in, hart, gees en vlees... |
| En Lana, wel, sy gee nie 'n moer om nie... |