12.1.13

Die aarde se laaste dag...

Nou ek is is nie bygelowig nie, maar daardie dag (21 Desember) het ek vroeg wakker geword (geskrik), my kamera gegryp en beach toe gehardloop. Net vir ingeval dit die aarde se laaste sonsopkoms sou wees. Wou dit nie mis vir niks nie. ‘n Pragtige oggend, ideaal vir ‘n Hollywood-movie-tipe disaster met tsunamis en aardbewings. Tog het daar niks van gekom nie en die dag het sonder insidente gekom en gegaan. Maar iewers in die wereld het die lewe ge-eindig vir iemand, en hy glo die storie. Wie’s ek om te stry... Net bly dit was nie ek nie.

 

 

PJS_ 001

 

PJS_ 005

 

PJS_ 012

 

PJS_ 019

 

PJS_ 033

 

PJS_ 034

 

PJS_ 036

 

PJS_ 040

 

PJS_ 043

 

PJS_ 050

 

PJS_ 056

 

PJS_ 065

 

PJS_ 083

 

PJS_ 104

 

PJS_ 108

 

 


NOTICE: Please note that this e-mail is confidential and personal to the recipient and subject to the standard notices and disclaimers contained on the Ampath Trust web-site, http://www.ampath.co.za/pages/legal-disclaimer.php



This e-mail message has been scanned for Viruses and Content by MailMarshal - For more information please visit http://www.marshal.com