My Pa en Ma het kom kuier so twee weke gelede - 'n blitsbesoek van net twee dae, maar dit was baie lekker om alles te hoor van hule Namibië trippie saam met die Veravebekes. Jan-Hendrik het saam met sy Ouma klavier gespeel, en het die hele tyd op Oup ase skoot gesit voor die TV. Hulle het vir hom NOG geskenke gebring. Lucky mannetjie!!