11.9.16

Wyntoer - dag 3

Na 'n rowwe aand... besoeke afgelê aan Hillcrest berry farm, Zorgvliet, Rainbow's End (en nog, kan nie meer onthou nie)...









Wyntoer - dag 2

Heerlie besoeke aan Constantia Glen, en toe later 'n heerlike tasting by my vriend, Pete Davies.





Die Ampath manne - ek, Jacques Pienaar, Pete Davies en John Davies.






Wyntoer - dag 1

Dag een - ek dra Boeta se haaitand om hom die hele tyd naby my hart te hou.





Kaap vakansie - kuier by die familie
















Kaap vakansie - Disney on ice

Die kinders het Disney on Ice vreeslik baie geniet. Dit word ongelooflik goed gedoen (ek het dit ook geniet..)











Kaap vakansie - Besoek aan Jordan

Beide het nuwe skateboards. Hulle speel die mense en die honde moeg.