Ek het hierdie keer baie lank gewag om nuwe fotos op die blog te sit. Onder is al die fotos sedert die begin van 2015. Groete, Piet
27.11.15
Cape Natural History Museum
Ons almal het die besoek aan die museum in Kaapstad vreeslik baie geniet. 'n Hidden gem, as ek nog ooit een gesien het..
Vakansie - Kaap 1
Na die blitsbesoek aan die Visrivier was ons vir 'n paar dae in die skone Kaap. Ons het gebly by die Hoopenburg wynplaas se gastehuis. Die kinders het die hele tyd gespeel met die honde (Skye en nog iemand...)
Subscribe to:
Posts (Atom)