Ek het hierdie keer baie lank gewag om nuwe fotos op die blog te sit. Onder is al die fotos sedert die begin van 2015. Groete, Piet
4.12.14
Hemel-en-Aarde vir my pragtige gesin
Ons het 'n heerlike blyplek opgespoor in die Hemel-en Aarde vallei buite Hermanus.
Die kinders het die plaaservaring vreeslik baie geniet. Die plek is pragtig, rustig en afgesonder.
Die perfekte vakansie - plaas, wynproe, walvisse, lekker eet.
Augustus 2014.
| Ek was net 'n bietjie te laat met hierdie foto. Die eerste ding wat Jan-Hendrik doen toe hy die reuse boom sien wat deur die stoep se dak groei was om teen die stam te pee. 'n Regte seun!! |
Subscribe to:
Posts (Atom)