9.10.12

Stadig maar seker begin hy saamwerk.

Hierdie jaar het JH mooi stil gestaan terwyl ek sy parameters teen die muur van sy kamer dokumenteer.



Jan-Hendrik se 4'e verjaardagpartytjie

My seun word al vier jaar oud!!! 

Ek kan nie glo hoe vinnig die tyd verby vlieg nie!!



Die laaste verjaardagpartytjie by ons huis in Millerstraat Nelspruit...


Marinda het (soos altyd) alle effort ingesit; wonderlike sukses, onvergeetlike dag.


Al die jong mammies.



Die tema was Airwolf, en ja, die helikopter is real.


"Nice koek Jan-Hendrik!!"









En wanneer verjaar ekke nou weer?


Die slip & slide was al weer 'n wenner!!


Darem wonderlik om jonk te wees!!







Sommiges bietjie te klein om saam te speel.



Op 'n vrek warm dag in Nelspruit word die swembad vir die laaste keer deur ons ten volle geniet.





Ons laaste wildtuinbesoek as Nelspruiters

Dit was einde Augustus. Die naweek na my konsert saam met Zanta Hofmeyr, net 'n wegbreeknaweek saam met die kinders, Oupa Jan, Ouma Corrie en my pragtige vrou Marinda. Om good-bye te se vir die wildtuin in al sy prag.

 




Kyk die beeste...




Leftie hou hom besig met fine art wanneer die son onder is.


En hy klim deesdae teen alles op, "soos 'n apie"


Lekker laf, vreeslik spiteful wanneer ek die kamera uithaal.



Beste maats deesdae. Sy dink hy's vreeslik snaaks.


Jan snr & Jan jnr


Ons het pragtige wild gesien. Dis amper asof die wildtuin homself vir ons ten toon gestel het op ons laaste besoek. Was wonderlik!!













Ek en my prinsessie!!!



By Laer Sabie.











Pen in die mond..


Want so word sy geleer.