10.9.16

Januarie - Zebula en game drive


























Januarie - Zebula en Warmbad









Januarie - Zebula vakansie

Ons het meeste van die tyd langs die swembad deurgebring. Lekker geëet en wyn gedrink.
Het ook gaan gholf speel, maar die baan was ontsettend droog - fairways amper onspeelbaar.











Januarie - vlieg met vakansie

In Januarie die jaar het ons vir 'n week in Zebula gaan vakansie hou.
Ons het Marinda en Lala se verjaardae gaan vier.








Pappa se engel

Fotos geneem in Januarie hierdie jaar. 
Sy word elke dag net mooier...

19.12.15

Desembervakansie - Gholf op Sun City


Perfekte dryf, perfekte 4 hybrid, goeie eagle put, tap-in birdie.
So doen mens dit.