28.6.15

Boeta se eerste swemgala

Boeta se eerste wemgala. Ek was bekommer of hy gaan bo bly; toe verstom hy my en hy wen alles... Ek was baie trots op die man. Hy het beslis 'n natuurlike talent vir swem. Ons sal bietjie daarin investeer.





Wen loshande.






Bietjie closer...









Die 50m dash - 2015

Ek was bekommerd hieroor, maar dit lyk tog vir my dat daar 'n atleet in Lana is. Fotos geneem tydend die groot kleuter atletiek by die skool aan die begin van die jaar.








Loving it!!



Boeta-hulle het 'n aflos gehardloop teen die blou span. Hy was een van die beter runners in sy span.













Skool - eerste dag!!!

Die man is gedress. Ons is opgewonde. Die lewe en lewenslange akademie wag.
Boeta was niks impress nie. Sy eerste dag was oor die algemeen 'n groot gestoei.


My pragtige seun. Kyk daai mooi paar voortande!!


En natuurlik ook Lana se eerste dag by die kleuterskool. Ook baie belangrik!!



Haroldsbaai

Januarie by Haroldsbaai. Warm en humied. Ek wou gaan kyk het hoe dit daar lyk. Boeta was vrek stour. Lana wou niks. Maar ten spyte van al die uitdagings van die road trip, moet ek erken, was dit 'n pragtige vakansieplek.