4.12.14

The Rocky Horror show by The Fugard Theatre

Uitstekende produksie. Ons het dit baie geniet.
Malan kan sing!!!








Pierneef by La Motte

Tydens ons vakansie in Augustus.
Middagete by La Motte - een van die voorste restaurante in die land.
Kos en diens was absoluut fantasties. Pryse heel billik. Ek sal soontoe teruggaan.



















Wynproe op Helshoogte

Fotos geneem tydens ons Kaapvakansie in Augustus.
Wynproe (ek en Marinda; kinders bly by Nelia en Angie) - Delaire Graff, Tokara en Solms Delta
























Ontbyt met Avontuur

Fotos geneem tydens ons vakansie in die Kaap in Augustus

Ek en die mooi meisie in my lewe. Ons eet ontbyt saam met Jan en Annette by Avontuur buite Stellenbosch




Dames: "Kyk die cute glasies!! Kom ons koop".

Breakfast in style!!