Nou dat ons bewus is van die kobra in ons tuin... watter ander skepsels gebruik ons huis as habitat? Sommer teen een muur die volgende:
Akkedisserige ding met 'n naam wat ek nie ken nie...
Een of ander nes in 'n dieperige pleister defek (ons bouers daardie tyd was maar baie suspect...); dalk 'n swart perdeby nes? Ek sien die reƫnspinnekoppe maak ook sulke skuilings..