| Die tegniek kort nog werk. |
| Maar daar is niks fout met die houding nie. |
Ek het hierdie keer baie lank gewag om nuwe fotos op die blog te sit. Onder is al die fotos sedert die begin van 2015. Groete, Piet
| Laaste dag van Mimigym - die ouers is uitgenooi om in te sit op die oefeninge. |
| Die juffrou help hulle mooi om nie seer te kry nie. JH het nie vreeslik baie hulp nodig nie. Hy doen dit soos 'n ou pro. |
| Hy's dalk nie soet nie, maar hy is atleties. |
| Toe sy voete oor kom toe val 'n klomp albasters uit sy sakke uit. Vir my was dit 'n baie spesiale oomblik. Pa se groot seun!! |
| Ons is almal vreeslik opgewonde vir die konsert om te begin. |
| Speeches.. |
| Tydens die kersverhaal was daar heelwat sterretjies. |
| En little drummer boys. |
| En 'n engel wat 'n diepsinnige gesprek met Maria gehad het. |
| En 'n nervous juffrou wil seker maak dat elke move en woord op die regte plek gebeur. |
| Skaapwagters.. |
| Soldate.. |
| En random citizens wat vir die wyse manne die pad na Bethlehem aanwys. |
| My groot seun. Ek weet deep inside is hy 'n klein bietjie op sy senuwees. Hy het sy rol in die storie meesterlik vertolk. |
| En daar was skapies wat soos honde gelyk het.. |
| Aan die einde van die konsert.. Lyk of hulle eerder champagne wil skink. |
| En Mnr. v Rooyen het die finale woord. |