13.12.15

Groot rugby by Grens


















Huiswerk


Boeta se verjaardag in Oos-Londen

Jan-Hendrik het drie verjaardagpartytjies gehad hierdie jaar - eers in Virginia saam met die nefies en niggies, toe by die skool, en toe het hy en 'n maatjie wat dieselfde tyd verjaar 'n partytjie gehad in 'n park in die dorp.


Saam met juffrou Michan








30.11.15

Boeta word 7!!

Ons hou sommer Jan-Hendrik se eerste verjaardagpartytjie saam met die nefies en die niggies ('n paar dae vroeg) in Virginia. Al die oupas en oumas was daar.












Ja, jys is sewe, mr wannabe funny!!



Al die Bezuidenhout dogters verjaar!!

Winter in Bethlehem; die kinders verjaar.
Nog 'n high volume naweek.





















Dis koud, maar daar word geswem..