Op 'n renerige dag in Augustus geniet ons 'n heerlike ontbyt saam met Jan en Annette by Mont Marie buite Stellenbosch. Vir die kinders is dit bietjie vervelig (kan nie buite speel nie). Hou hulle self besig met selfone en tablets. Nuuskurige slimkop kinders.
Ek het hierdie keer baie lank gewag om nuwe fotos op die blog te sit. Onder is al die fotos sedert die begin van 2015. Groete, Piet
4.12.14
Pierneef by La Motte
Tydens ons vakansie in Augustus.
Middagete by La Motte - een van die voorste restaurante in die land.
Kos en diens was absoluut fantasties. Pryse heel billik. Ek sal soontoe teruggaan.
Wynproe op Helshoogte
Fotos geneem tydens ons Kaapvakansie in Augustus.
Wynproe (ek en Marinda; kinders bly by Nelia en Angie) - Delaire Graff, Tokara en Solms Delta
Subscribe to:
Posts (Atom)